Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  palm     palms  

     Betekenisse

  1. Enige van verskeie boomsoorte tipies bestaande uit een onverdeelde, regop stam of 'n aantal sulke stamme wat saam uit 'n enkele basis by die grond groei, en 'n groep blare tesame naby die bopunt van die stam.
  2. Die binnekant van die hand.

     Verwante woorde

Inpalm


Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord palm palms

     Betekenisse

  1. Palm (boom) soos in Afrikaans.
  2. Palm (hand) soos in Afrikaans.