Engels (en)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I punch
he, she, it punches
Verlede Tyd punched
Verlede Deelwoord punched
Teenwoordige Deelwoord punching
Verdere vervoegings: punch (vervoeging)

  Werkwoord

     Betekenisse

Met die vuis slaan.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord punch punches

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Alkoholiese drank gemaak van onder andere gegiste vrugte. Bole.