reebok
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
reebok | reebokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
reebokkie | reebokkies |
- ree•bok
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) Capreolus capreolus, ’n Europese hertsoort; kleinerige takbokkie.
Voorbeeldsinne
- Die reebok is relatief klein, rooierig en grysbruin, en is by koue omgewings aangepas.
Vertalings
Vertalings: reebok | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reebok.
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | reebok | reeboks |
Uitspraak
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˈɹiːbɔk], meervoud: [ˈɹiːbɔks]
- Brits: [ˈɹiːbɒk, ˈɹiːbʌk], meervoud: [ˈɹiːbɒks, ˈɹiːbʌks]
- Amerikaans: [ˈɹiːbɑːk], meervoud: [ˈɹiːbɑːks]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vaal ribbok, 'n soort antiloop.
Wisselvorme
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: reebok | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | reebok m | reebokken |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈre.bɔk]
-
(lêer)
- ree•bok
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) Die mannetjie van die Europese hertsoort Capriolus capriolus wat in Afrikaans Reebok genoem word.