Afrikaans (af)

  Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   rudimentêr     rudimentêre     rudimentêrs  

     Betekenisse

in beginsel aanwesig, nie ten volle ontwikkel nie, elementêr

     Voorbeeldsinne

Die baba se hart het slegs rudimentêr ontwikkel (nie volledig nie)
Rudimentêre onderwys is slegs basiese onderwys.
rudimentêre fase

     Vertalings

  Vertalings:    rudimentêr
Engels: rudimentary(en), vestigial(en)
Nederlands: rudimentair(nl)