Bordjie wat 'n ruiterpad aandui.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ruiterpad     ruiterpaaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ruiterpaadjie     ruiterpaadjies  

  Woordafbreking

rui•ter•pad

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(perdry) 'n Spesiale grondpad waarop ruiters met hulle perde kan ry.

     Voorbeeldsinne

Ruiterpaaie is gewoonlik van ander paaie verwyder, sodat ruiters hulle nie oor verkeer of ander padgebruikers hoef te bekommer nie, en ruiters ook nie motorvoertuie ophou nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Deens: ridesti(da) g
Engels: bridle-path(en)
Nederlands: ruiterpad(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruiterpad.