Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sater     saters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  satertjie     satertjies  

  Woordafbreking

sa•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. 'n Manlike, mitologies hibriede wese met die bolyf van 'n man en die onderlyf van 'n bok (met net twee agterpote - nie vier soos 'n sentour nie), en met twee bokhorings op die kop en gewoonlik gepunte ore - 'n veld- en bosgod wat na kuddes omsien.
2. 'n Wellustige man.

     Sinonieme

faun

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sater.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: satyr(en)
Nederlands: sater(nl)
Russies: сатир(ru)