sint
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sint | sinte |
Etimologie
- Van Latyn, 'sanctus', heilig.
Woordafbreking
- sint
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (religie) Heilige.
Voorbeeldsinne
- Sint Patrick is die beskermheilige van Ierland.
Afkorting
Vertalings
Vertalings: sint | |||
---|---|---|---|