Die skip Queen Elizabeth 2

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skip     skepe  

  Woordafbreking

skip

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Groot voertuig wat gebruik word om op water te reis.

     Spreekwoorde

«Die skip het met man en muis vergaan.»
Almal het verdrink.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ship(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skip.


Goties (got)

𐍃𐌺𐌹𐍀