'n Dorpsskool in Soedan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skool     skole    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  skooltjie     skooltjies  

  Uitspraak

IPA: [skuə̯ɫ], meervoud: [ˈskuə̯lə]
IPA: teenwoordige tyd: [skuə̯ɫ]; verlede tyd: [χəˈskuə̯ɫ]

  Met Arabiese letters

سْكُوَلْ , meervoud: سْكُوَلِی
teenwoordige tyd: سْكُوَلْ ; verlede tyd: خِسْكُوَلْ

  Spelling tot 1909

skool, meervoud: skóle

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Inrigting waar onderwys gegee word.
  2. Groot versameling visse.

     Hiponieme

laerskool, hoërskool

     Vertalings

  Vertalings:    skool
Arabies: 1 مدرسة(ar) (madrasa)
Bretons: 1 skol(br)
Deens: 1 skole(da); 2 stime(da)
Duits: 1 Schule(de); 2 Schwarm(de)
Engels: 1, 2 school(en); 2 shoal(en)
Esperanto: 1 lernejo(eo), skolo(eo)
Estnies: 1 kool(et)
Faroëes: 1 skúli(fo)
Fins: 1 koulu(fi)
Frans: 1 école(fr); 2 banc(fr)
Grieks (Dhimotiki): 1 σχολείο(el) (scholio), σκολειό(el) (skoljo)
Grieks (Katharewoesa): 1 σχολεῖον(el) (scholion), σχολή(el) (scholi)
Hongaars: 1 iskola(hu)
Iers: 1 scoil(ga)
Interlingue: 1 scol(ie)
Italiaans: 1 scuola(it); 2 branco(it)
Jiddisj: 1 שול(yi) (sjoel)
Katalaans: 1 escola(ca)
Klingon: 1 DuSaQ
Latyn: 1 (laer skool:) ludus litterarum(la), ludus litterarius(la); (hoër skool:) schola(la)
Litaus: 1 mokykla
Luxemburgs: 1 Schoul(lb); 2 Schwaarm
Moldawies: 1 şcoală
Nederlands: 1, 2 school(nl)
Noors (Boekmaal): 1 skole
Noors (Nieu-): 1 skule(nn), skole(nn)
Persies (Wes-): 1 مدرسه(fa) (madrase)
Pools: 1 szkoła(pl)
Portugees: 1 escola(pt)
Roemeens: 1 şcoală(ro)
Russies: 1 школа(ru) (sjkola); 2 косяк(ru) (kos-jak)
Slowaaks: 1 škola(sk)
Sloweens: 1 šola(sl)
Spaans: 1 escuela(es); 2 banco(es), cardumen(es)
Sweeds: 1 skola(sv); 2 stim(sv)
Tsjeggies: 1 škola(cs)
Turks: 1 okul(tr), mektep(tr)
Turks (Osmaans): 1 مكتب(osm) (mektep)
Venda: 1 tshikolo
Volapük: 1 jul(vo)
Xhosa: 1 isikolo
Yslands: 1 skóli(is)
Zoeloe: 1 isikole(zu), isikolo(zu); 2 umhlambi wezinhlanzi (zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skool 
Verlede Tyd  ek   het geskool        
Verdere vervoegings: skool (vervoeging)

  Werkwoord

     Betekenisse

Onderrig, onderwys, oplei, afrig.

     Eienskappe

Oorganklik.

     Vertalings

  Vertalings:    skool
Duits: schulen(de)
Engels: school(en)
Nederlands: scholen(nl)
Sweeds: skola(sv)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  skool 
Verlede Tyd  ek   het geskool        
Verdere vervoegings: skool (vervoeging)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In groot troppe saamswem (visse).
  2. In groot menigtes bymekaarkom (voëls).

     Eienskappe

Onoorganklik.

     Vertalings

  Vertalings:    skool
Engels: 1 shoal(en); 2 flock together(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor skool.