Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stern     sterne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sterntjie     sterntjie  

  Woordafbreking

stern

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls) 'n Lid van 'n groep seevoëls wat tot die   Charadriiformes behoort en soos meeue lyk, maar gewoonlik slanker is. Hulle word soms in 'n eie familie   Sternidae ingedeel.

     Sinonieme

sterretjie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tern(en)
Nederlands: stern(nl)