sulfied
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sulfied | sulfiede |
Woordafbreking
- sul•fied
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Sout of organiese verbinding wat swawel in oksidasietoestand -2 bevat.
Voorbeeldsinne
- Daar is baie minerale wat sulfiede is.
Hiperonieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sulfied.