SN 1994D (die helder punt links onder), ’n tipe Ia-supernova in die sterrestelsel NGC 4526.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  supernova     supernovas  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

supernova; verskeie tipes sterontploffings wat geweldige helder voorwerpe gemaak van plasma produseer.

     Vertalings

  Vertalings:    supernova
Duits: Supernova(de)
Engels: supernova(en)
Spaans: supernova(es)
Frans: supernova(fr)
Yslands: sprengistjarna(is)
Italiaans: supernova(it)
Viëtnamees: siêu tân tinh(vi)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor supernova.