Swaarddraer
Enkelvoud Meervoud
  swaarddraer     swaarddraers  
(visse)   Xiphophorus hellerii, 'n soetwatervis uit die familie Poeciliidae uit Meksiko en Honduras wat nou ook in Suid-Afrika aangetref word.
  Vertalings:   
Engels: green swordtail(en)
Nederlands: zwaarddrager(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaarddraer.