tandvleis
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tandvleis | tandvleise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tandvleisie | tandvleisies |
Woordafbreking
- tand•vleis
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die vleis op die tandkasse.
Voorbeeldsinne
- Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.
Vertalings
Vertalings: tandvleis | |||
---|---|---|---|