Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tuin     tuine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tuintjie     tuintjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Omheinde stuk grond waar blomme gekweek of groente geteel word.

     Voorbeeldsinne

Die botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch is klein, maar het 'n besondere verskeidenheid spesies.

     Vertalings

  Vertalings:    tuin
Engels: garden(en)
Nederlands: tuin(nl)