vaalribbok
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vaalribbok | vaalribbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vaalribbokkie | vaalribbokkies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈfɑːɫ ˌrəbok]
-
(lêer)
Met Arabiese letters
- فَالْ رِبَُوكْ , meervoud: فَالْ رِبَُوكِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (soogdiere) Pelea capreolus, 'n wildsbok wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, Lesotho en Swaziland aangetref word en by voorkeur op vlaktes hou.
Voorbeeldsinne
- 'n Volwasse vaalribbok het 'n gemiddelde massa van 22 kg en 'n hoogte van ongeveer 75 cm.
Vertalings
Vertalings: vaalribbok | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vaalribbok.