Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   veelrassig     veelrassige      

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

veel•ras•sig

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Bestaande uit verskeie rasse; 'n mengelmoes van verskillende etnisiteite.

     Voorbeeldsinne

Die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika het in 1994 plaasgevind.

     Vertalings

  Vertalings:    veelrassig
Engels: multiracial(en)