veilig
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | veilig | veilige | veiligs | |
Vergrotend | veiliger | |||
Oortreffend | veiligste |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- vei•lig
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Nie aan gevare blootgestel nie
Voorbeeldsinne
- Daar is niks veiligs aan die lewe nie.[1]
Vertalings
Vertalings: veilig | |||
---|---|---|---|