Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verbuie 
Verlede Tyd  ek   het verbuie        

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fərˈbœʏ̯jə]
    
(lêer)

  Met Arabiese letters

onbepaalde wys: فِرْبُیِّی ; verlede deelwoord: فِرْبُیِّی

  Werkwoord

     Betekenisse

1. Anders buig; verkeerd buig.
2. Die uitgange van woorde verander om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.

     Wisselvorme

verbuig

     Sinonieme

2. deklineer

     Vertalings

  Vertalings:    verbuie
Duits: 1 verbiegen(de); 2 konjugieren(de), beugen(de), abwandeln(de)
Engels: 1 bend(en), buckle(en); 2 decline(en), inflect(en)