Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verdeel 
Verlede Tyd  ek   het verdeel        

  Woordafbreking

ver•deel

  Werkwoord

     Betekenisse

In kleiner stukke breek of opdeel; in groepe of dele skei; verbrokkel.

     Voorbeeldsinne

Suid-Afrika is sedert 1994 nege provinsies verdeel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: divide(en), split(en)
Nederlands: verdelen(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vər.ˈdel]
    
(lêer)

  Woordafbreking

ver•deel

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdelen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verdelen
  3. gebiedende wys van verdelen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik verdeel.
2.: Verdeel je?
3.: Verdeel!