'n Vierkant.

Afrikaans (af)

  Etimologie

vier +‎ kant
Enkelvoud Meervoud
  vierkant     vierkante  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

vier•kant

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (wiskunde) 'n Vierhoek wat se vier kante ewe lank is en wat se hoeke 90 grade bedra

     Hiperonieme

Reghoek, vierhoek

     Vertalings

  Vertalings:    vierkant
Engels: square(en)
Nederlands: vierkant(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vierkant.