voëls
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
voël | voëls |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
voëltjie | voëltjies |
Uitspraak
- IPA: [fuə̯ɫs]
Woordafbreking
- vo•ëls
Met Arabiese letters
- فُوَوِلْسْ
Spelling tot 1909
- fó-ëls, fógels
Betekenisse
- Meervoud van voël; meer as een voël.
- (dierkunde), Voëls (Latyn: Aves) 'n klas van die rugstringdiere ( Chordata).
Voorbeeldsinne
- 'n Swerm voëls vlieg deur die lug.
- Voëls (klas Aves) is tweevoetige, warmbloedige, eierlêende, gewerwelde diere, wat hoofsaaklik gekenmerk word deur vere en voorste ledemate wat vlerke genoem word, asook bene wat hol van binne is.
Vertalings
Vertalings: voëls | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voëls.