voed
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | voed |
Verlede Tyd | ek | het gevoed |
Werkwoord
Betekenisse
- Van voedsel voorsien; stowwe verskaf om te drink of te eet wat die organisme versterk.
- 'n Stelsel van invoer voorsien sodat werking moontlik word.
Voorbeeldsinne
- Babas ontvang moedersmelk deur borsvoeding, óf direk, óf deurdat die ma dit berg om die baba later te voed.
- Dié winde voed die brand met bykomende lug.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|