Volstruis

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  volstruis     volstruise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  volstruisie     volstruisies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

vol•struis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voëls)   Struthio camelus is 'n groot loopvoël wat inheems aan Afrika is.

     Voorbeeldsinne

'n Volstruis het 'n maklik-herkenbare voorkoms met sy lang nek en lang bene.

     Spreekwoorde

«'n Maag soos 'n volstruis hê.»
Alles kan eet.
«Hy is nes 'n volstruis, waar hy kom, daar is hy tuis.»
Hy is oral tuis.

     Verwante woorde

emoe

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ostrich(en)
Esperanto: struto(eo)
Frans: autruche(fr) v
Nederlands: struisvogel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor volstruis.