vyf-en-tagtigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Telwoord
Telwoord |
---|
vyf-en-tagtigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van vyf-en-tagtig.
Voorbeeldsinne
- Sy het vyf-en-tagtigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 85ste of 85e
Vertalings
Vertalings: vyf-en-tagtigste | |||
---|---|---|---|