waarneming
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
waarneming | waarnemings |
Woordafbreking
- waar•ne•ming
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Dit wat met die sintuie geregistreer word.
Voorbeeldsinne
- Wetenskap verteenwoordig die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering.
Vertalings
Vertalings: waarneming | |||
---|---|---|---|