'n Gevaarlike wapen.
Pretoria se wapen.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wapen     wapens  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Stuk gereedskap wat gebruik word om te beseer, beskadig, vernietig of dood te maak.
  2. (heraldiek) 'n Simbool wat gebruik word om 'n persoon, familie, stad, staat of organisasie te onderskei.

     Voorbeeldsinne

  1. By skyfskiet is noukeurigheid, snelheid en die tipe wapen wat gebruik word van uiterste belang.
  2. Die wapen van Suid-Afrika is Suid-Afrika se amptelike heraldiese simbool.

     Vertalings

  Vertalings:   vegimplement
Engels: weapon(en)
Nederlands: wapen(nl)
  Vertalings:   simbool
Engels: coat of arms(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wapen.