'n Waterpas.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterpas     waterpasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  waterpassie     waterpassies  

  Woordafbreking

wa•ter•pas

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(gereedskap) 'n Instrument om te meet of 'n oppervlak loodreg of horisontaal is.

     Voorbeeldsinne

'n Waterpas het 'n starre, plat oppervlak en 'n geboë deursigtige buisie, wat op 'n borrel na met 'n gekleurde vloeistof gevul is.

     Vertalings

  Vertalings:    waterpas
Engels: waterlevel(en), level(en)
Nederlands: waterpas(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   waterpas     —     —  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Volkome horisontaal of vertikaal (soos met 'n waterpas gemeet).

     Voorbeeldsinne

Hierdie vloer is nie waterpas nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: level(en)
Nederlands: waterpas(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterpas.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   waterpas  
Verboë   waterpasse  
Partitief   waterpas    
Vergrotend
Onverboë   waterpasser  
Verboë   waterpassere  
Partitief   waterpassers  
Oortreffend
Onverboë   waterpast  
Verboë   waterpaste  
Bywoord
Oortreffend   het waterpast(e)  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈʋa.tər.ˌpɑs]
    
(lêer)

  Woordafbreking

wa•ter•pas

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Waterpas; volkome horisontaal.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord waterpas v/m of o waterpassen 
Verkleinwoord waterpasje waterpasjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(gereedskap) Waterpas.

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van waterpassen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van waterpassen
  3. gebiedende wys van waterpassen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik waterpas.
2.: Waterpas je?
3.: Waterpas!