Enkelvoud Meervoud
  werkskedule     werkskedules  
  1. Skema wat die werk beplan
  1. 'n Lys van die Leeruitkomste en Assesseringstandaarde verskyn in die werkskedules om onderwysers in staat te stel om na die werkskedule te verwys en die toepaslike inligting in die memorandums in te tik.[1]