Worsies.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wors     worse, worste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  worsie     worsies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

wors

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) Vleis wat in 'n derm of membraan gestop is.

     Voorbeeldsinne

Kan ek nog 'n stukkie wors kry?

     Spreekwoorde

'n Wors het twee ente (elke saak het twee kante).
Wors in 'n hondehok soek (iets op 'n onwaarskynlike plek soek).
Wors van iemand maak (totaal verpletter).

     Verwante woorde

boerewors, worsbroodjie

     Vertalings

  Vertalings:    wors
Engels: sausage(en)
Nederlands: worst(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wors.