Enkelvoud Meervoud
  (trisomie) 21-sindroom      
(medies): Kort vir "trisomie 21-sindroom": 'n aangebore toestand wat die gevolg is van die teenwoordigheid van 'n derde chromosoom 21 in alle selle.
Down se sindroom, mongolisme