Enkelvoud Meervoud
  4-sikloon     4-siklone  
4-si•kloon
(weer) 'n Baie kragtige kringstorm wat tot die vierde klas van die Saffir-Simpson-skaal gereken word.
'n 4-sikloon het windsnelhede tussen 209 en 248 km/h. Daar is dakke wat afwaai en geboue word heeltemal vernietig. Daar is dikwels groot waterskade.
sikloon