Die A-formate, waaronder A4.
Enkelvoud Meervoud
  A4     A4'e    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  A4'tjie     A4'tjies  
A4
Standaardmaat vir 'n vel papier; 21 x 29,7 cm.
A4-formaat, A4-grootte

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor A4.