Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Japannees     Japannese        
Hulp:IPA: [jɑpɑˈniə̯sə]
Ja•pan•ne•se
یَاپَنَِیسِی
Attributiewe vorm van Japannees; van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
Die totale aantal Japannese sprekers word op 130 miljoen geskat wat dit die negende grootste taal ter wêreld maak.
Japannese troepe het Shenyang tydens die Mukden-insident in 1931 ingeval.
  Vertalings:    Japannese
Engels: Japanese(en)
Nederlands: Japannese(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Japannees     Japannese  
Meervoud van Japannees; meer as een Japannees. Inwoners, burgers van Japan.
Die stad is egter in Desember 1937 deur die Japannese verower.
  Vertalings:    Japannese
Engels: Japanese(en)
Nederlands: Japannese(nl)