Kaart van Mosambiek.
Mosambiek se vlag.
Pleknaam
Mosambiek
Mo•sam•biek
(land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Republiek van Mosambiek.
Mosambiek grens aan Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Malawi, Zambië en Zimbabwe.
  Vertalings:   
Engels: Mozambique(en)
Esperanto: Mozambiko(eo)
Nederlands: Mozambique(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mosambiek.