Enkelvoud Meervoud
  Proto-Germaans      
Pro•to-Ger•maans
(taalkunde), (taal) Dié taal waar alle Germaanse tale van afstam en wat net uit rekonstruksies bekend is.
Die gemene voorouer van al die Germaanse tale is Proto-Germaans, wat in ongeveer die 1ste millennium v.C. in Noord-Europa gepraat is.
Germaans
  Vertalings:   
Engels: Proto-Germanic(en)
Nederlands: Proto-Germaans(nl)