Koningin Beatrix aai 'n koei.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  aai 
Verlede Tyd  ek   het geaai        
    
(lêer)
Liefkosend met die hand streel; vlei.
Die seuntjie aai sy hondjie.
  Vertalings:    aai
Engels: caress(en)
Nederlands: aaien(nl)


Tussenwerpsel
aai
Uitroep plesier, pyn, teleurstelling of misnoeë.
Aai tog, wanneer het dit gebeur?
  Vertalings:    aai
Nederlands: ach(nl), ai(nl)