Enkelvoud Meervoud
  aalwee     aalwees  
Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)ɫviə̯, ˈɑːləviə̯]
    
(lêer)
آلْڤَِي , meervoud: آلْڤَِیسْ
aalwé, meervoud: aalwees
Plant met dik, getande en sapryke blare van die geslag Aloe waaruit 'n bittere sap getap word wat as medisyne dien.
aalwyn
  Vertalings:    aalwee
Engels: aloe(en)
Duits: Aloe(de)
Frans: aloès(fr)
Italiaans: aloe(it)
Latyn: aloe(la)
Nederlands: aloë(nl)
Portugees: aloés(pt)
Russies: aloe(ru)
Spaans: áloe(es)