Enkelvoud Meervoud
  aanduiding     aanduidings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aanduidingkie     aanduidingkies  
aan•dui•ding
  1. Hoe iets aangedui word; aanwysing; vingerwysing.
  2. 'n Teken dat iets gaan gebeur; teken; wenk.
  1. Die etiket van 'n artikel gee 'n aanduiding van die bestanddele wat dit bevat.
  2. Die veluitslag is meestal die eerste aanduiding dat 'n kind Duitse masels onder lede het.
  Vertalings:   
Engels: indication(en)
Nederlands: aanduiding(nl)