Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dui aan   
(in bysin)   ... dat ek  aandui 
Verlede Tyd  ek   het aangedui        
aan•ge•dui
Verlede deelwoord van aandui; na iets gewys; aangewys; aangetoon; duidelik gemaak.
Die wetenskaplike naam van elke voël word ook aangedui.
Daar was vroeër 'n gedenkteken wat aangedui het waar die slag plaasgevind het.
  Vertalings:   
Engels: indicated(en), showed(en)
Nederlands: aangeduid(nl)