Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stel aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanstel 
Verlede Tyd  ek   het aangestel        
aan•ge•stel
Verlede deelwoord van stel aan (aanstel).
  1. Hy is as 'n bestuurder aangestel.
  2. Sy het haarself so aangestel.
  Vertalings:   
Engels: appointed(en)
Nederlands: aangesteld(nl)