'n Europese adder.
Enkelvoud Meervoud
  adder     adders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  addertjie     addertjies  
    
(lêer)
ad•der
  1. (reptiele) 'n Slang wat tot die familie   Viperidae behoort
  1. Hy klop my teen die blad en groet met die woorde: "Jaaa, troetel 'n adder aan jou bors, maar verbrysel jou eie kop wanneer hy jou pik, né.[1]
Pofadder, dwergadder
  Vertalings:    adder
Engels: adder(en)
Nederlands: adder(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor adder.