Enkelvoud Meervoud
  argument     argumente  
  1. 'n Verduideliking waarmee iemand probeer om 'n opinie te staaf.
  2. stryery, meningsverskil, debat, woordewisseling
Ek vind die argument vir nóg 'n belastingverhoging onoortuigend.
Die argument was só hewig dat hulle mekaar byna te lyf gegaan het.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord argument arguments
Argument