'n Bakkie met 'n bakseil.
Enkelvoud Meervoud
  bakseil     bakseile    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bakseiltjie     bakseiltjies  
'n Pasgemaakte seil wat styf oor 'n bakkie of vragmotor se bak span om te verhoed dat die vrag deur die wind uitgeskep word.
  Vertalings:   
Engels: tonneau cover(en)