Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bear bears
IPA:
Suid-Afrikaans: [beː], meervoud: [beːz], onvoltooid verlede tyd: [boː], verlede deelwoord: [boːn], teenwoordige deelwoord: [ˈbeːɹiŋ]
Brits: [bɛə̯], meervoud: [bɛə̯z], onvoltooid verlede tyd: [bɔː], verlede deelwoord: [bɔːn], teenwoordige deelwoord: [ˈbɛə̯ɹɪŋ]
Amerikaans: [ə̯ɹ, bæə̯ɹ], meervoud: [ə̯ɹz, bæə̯ɹz], onvoltooid verlede tyd: [bɔːɹ, boːɹ], verlede deelwoord: [bɔːɹn, boːɹn], teenwoordige deelwoord: [ˈbɛɹɪŋ, ˈbæɹɪŋ]
Beer, 'n roofdier.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I bear
he, she, it bears
Verlede Tyd bore
Verlede Deelwoord borne
Teenwoordige Deelwoord bearing
Verdere vervoegings: bear (vervoeging)
  1. Dra
  2. Gedra
  3. Verdra
  4. Toedra
  5. Baar
Oorganklik.