Enkelvoud Meervoud
  bestanddeel     bestanddele  
be•stand•deel
Deel waaruit iets bestaan.
In die oorspronklike teks van die Reinheitsgebot is water, gars en hops die enigste bestanddele wat gebruik kon word in die vervaardiging van bier.
  Vertalings:   
Engels: ingredient(en), component(en), constituent(en)