Enkelvoud Meervoud
  bombardier     bombardiers  
bom•bar•dier
'n Onderoffisier by die artillerie, die ekwivalent van 'n hedendaagse korporaal in ander eenhede.
  Vertalings:   
Engels: bombardier(en)


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) bombardier m bombardiers
(met lidwoord) le bombardier les bombardiers
Hulp:IPA: [bɔ̃.baʁ.dje]
(militêr) Bomwerper