Sien ook с

Internasionaal

Woord
c
Die derde kleinletter van die Latynse alfabet, wat dikwels 'n medeklinker [s] of [k] aandui.



Selfstandige naamwoord

c (meervoud c's)


Afkorting
c
Afkorting vir sent.