Enkelvoud Meervoud
  chloorkalk      
chloor•kalk
(chemie) Die reaksieproduk van kalsiumhidroksied Ca(OH)2 en chloorgas Cl2 wat die hipochloriet ClO-ioon bevat.
Chloorkalk is bekend vanweë sy desinfekterende eienskappe.