Enkelvoud Meervoud
  dieplood     dieplode  
IPA: [ˈdipluə̯t], meervoud: [ˈdipluə̯də]
دِیپْلُوَدْ, meervoud: دِیپْلُوَدِی
Tou waaraan 'n gewig hang om die diepte van water te bepaal.
skietlood
  Vertalings:    dieplood
Duits: Tieflot, Lot, Senkblei
Engels: plummet, plumb, sounding-lead
Nederlands: schietlood